Episode Details
Back to Episodes
Dr Coenie Burger - Soos Sagte reëns
Published 1 month, 2 weeks ago
Description
Johann Els gesels met Dr Coenie Burger, ’n invloedryke kerkleier en kerklike teoloog. As skrywer van talle teologiese boeke het hy ‘n diep en wye stempel afgedruk, veral ten opsigte van leierskapsontwikkeling, prediking en die missionale transformasie van gemeentes. Sy nuutste boek se naam is: Soos sagte reëns Spektrum Podcasts