Episode Details
Back to Episodes
Laurie Greyvenstein oor toegang tot die reg
Published 1 month, 3 weeks ago
Description
Johann Els gesels met Laurie Greyvensteyn oor die gratis inligtingsessies aangaande “toegang tot die reg vir die miljoene kinders in ons land wat sonder een van die ouers onderhou moet word” wat binnekort aangebied word deur die “Social Justice Stigting." Spektrum Podcasts