Episode Details
Back to Episodes
Huweliksfokus - Hoe suksesvol het ons mekaar vergewe
Published 1 month, 3 weeks ago
Description
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe suksesvol het ons mekaar vergewe?” uit Matt 6. Spektrum Podcasts