Episode Details
Back to Episodes
Ds Janlu Kuyler - Glo jy dit Agrippa?
Published 1 month, 3 weeks ago
Description
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 26 waar Paulus vir Koning Agrippa vra: “Glo jy dit?” Spektrum Podcasts