Podcast Episodes
Back to Search
11 Mar 2014
Daniel Hugo lees verse uit Johann de Lange se bundel STIL PUNT VAN DIE AARDE.
12 years, 6 months ago
4 Mar 2014
Marko van der Colff lees verse van Daniel Hugo.
12 years, 6 months ago
25 Feb 2014
Om Elizabeth Eybers se geboorte 99 jaar gelede op 26 Februarie 1915 te gedenk, lees Joanie Combrinck van haar gedigte. Daar is ook 'n paar opnames wa…
12 years, 7 months ago
18 Feb 2014
Johann Nel en Margot Luyt lees lawwe verse oor die liefde.
12 years, 7 months ago
4 Feb 2014
Philip de Vos lees versies wat hy geskryf het vir Robert Schumann se Kinderszenen.
12 years, 7 months ago
28 Jan 2014
Johann Nel lees gedigte van Johann de Lange, Johan Myburg, Jeanne Goosen en Daniel Hugo.
12 years, 8 months ago
21 Jan 2014
Hennie Aucamp het vanjaar 80 jaar oud geword. Daniel Hugo lees verskeie verse van Aucamp.
12 years, 8 months ago
14 Jan 2014
Adam Small lees van sy gedigte wat die nuwejaar vier.
12 years, 8 months ago
7 Jan 2014
Margot Luyt speel toonsettings van Afrikaanse gedigte.
12 years, 8 months ago