Podcast Episodes
Back to Search
6 May 2014
Prof. Bernard Odendaal lees verse van TT Cloete wat vanjaar 90 jaar oud word.
12 years, 4 months ago
29 Apr 2014
Marko van der Colff lees verskeie verse van versindaba.co.za.
12 years, 5 months ago
22 Apr 2014
Chris van Niekerk lees gedigte van Ronnie Belcher wat vanjaar 81 jaar oud sou wees.
12 years, 5 months ago
18 Apr 2014
Nic de Jager, Martelize Kolver en Dean Balie lees gedigte oor Christus se lydingsgeskiedenis.
12 years, 5 months ago
15 Apr 2014
Piet van Rooyen lees verse uit sy bundel REISIGER TE PERD.
12 years, 5 months ago
8 Apr 2014
Daniel Hugo lees verse van Hennie Aucamp wat vroeër vanjaar oorlede is.
12 years, 5 months ago
1 Apr 2014
Drie woordkunsproduksies by die KKNK kom onder die loep: DIE GEWILDSTE AFRIKAANSE GEDIGTE, DUBBEL EN DWARS en GOD DIE DIGTER. Luna Paige sing ook too…
12 years, 6 months ago
25 Mar 2014
VYFTIEN VERSE is by die 2014 US Woordfees op Stellenbosch opgeneem. Die programleier is Juanita Swanepoel en die voorlesers is Margot Luyt, Charlton …
12 years, 6 months ago