Podcast Episodes
Back to Search
26 Mar 2013
Nic de Jager lees verse uit Johann Lodewyk Marais se bundel IN DIE BLOUTE.
12 years, 11 months ago
19 Mar 2013
Shirley Ellis lees verse uit Susan Smit se debuutbundel IN DIE AFWESIGHEID VAN SIN.
12 years, 11 months ago
12 Mar 2013
Die voormalige boekeredakteur, blogger en dosent, Gerrit Brand, is verlede week oorlede. Gerrit het in 2009 hierdie program opgeneem.
12 years, 11 months ago
5 Mar 2013
Chris van Niekerk lees van sy gunsteling gedigte.
12 years, 11 months ago
26 Feb 2013
Elisabeth Eybers is op 26 Februarie 1915 gebore. Sy het haar eerste gedigte op die ouderdom van 14 geskryf en op 17 die grondverskuiwende MARIA.
13 years ago
19 Feb 2013
Tinarie Van Wyk-Loots lees liefdesgedigte uit die vroulike perspektief.
13 years ago
12 Feb 2013
Johann Nel lees verse uit Fanie Olivier se bloemlesing DIE MOOISTE AFRIKAANSE LIEFDESGEDIGTE.
13 years ago
5 Feb 2013
Deirdre Wolhuter lees verse vir en oor kinders en ouers.
13 years ago
22 Jan 2013
Hennie Aucamp het op Sondag 20 Januarie 2013 79 jaar oud geword. Margot Luyt en Daniel Hugo gesels oor Aucamp se liedtekste en speel ook besondere op…
13 years, 1 month ago
15 Jan 2013
Johann Nel lees verse wat voorgestel is deur MM Walters.
13 years, 1 month ago