Podcast Episodes
Back to Search
Tasha
Season 1 Episode 4
Tasha gesels met die maatjies dat jy nie hoef bang te wees nie en dat Jesus altyd by Jou is.
2 years, 3 months ago
Overcomers - Tweede Seisoen - Identiteit - Episode 2
Season 3 Episode 2
In die tweede aflewering in die nuutste reeks oor Identiteit, gesels Anita, Christelike Berader, verder oor ons identiteit in Christus Jesus
2 years, 3 months ago
Overcomers - Tweede Seisoen - Identiteit - Episode 1
Season 3 Episode 1
In hierdie reeks gesels Anita, Christelike Berader en skrywer oor Identiteit
Van Slagoffer na Oorwinnaar
2 years, 3 months ago
Kieme
Season 1 Episode 3
Tasha gesels oor kieme, oor bid en om te luister
2 years, 4 months ago
Fone
Season 1 Episode 2
Tasha gesels met maatjies oor fone, vertel 'n storie, gesels oor die Les wat ons leer en bid saam met die maatjies.
2 years, 4 months ago
Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 11- Vergifnis
Season 2 Episode 14
Vergifnis
So 'n belangrike aksie wat ons moet Neem. Teenoor Ander sowel as onsself.
Jy kan van 'n slagoffer groei na 'n overcomer In Christus Jesus
Ons …
2 years, 4 months ago
Tasha
Season 1
Tasha die pratende pop. Gesels oor alles en nog wat, veral oor hoe belangrik dit is om Jesus te dien.
2 years, 4 months ago
Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 10- Liefdestale
Season 2 Episode 13
Wat is my liefdestaal en hoe gebruik ek dit?
Wat het die Liefdestale te doen met my Gebrokenheid? Wat laat my Geliefd of verwerp voel?
Luister saam en …
2 years, 4 months ago
Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 9- Die rol van broers en susters
Season 2 Episode 12
Die rol van broers en susters
In hierdie episode gesels Anita van Zyl, Christelike Berader, verder oor waar Gebrokenheid vandaan kom.
Jy kán genees en …
2 years, 4 months ago
Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Psalm 139
Season 2 Episode 11
Psalm 139
God weet alles, kan enige iets herstel, Hy is bo alle omstandighede.
God omsluit ons van alle kante.
2 years, 5 months ago