Podcast Episodes
Back to Search
Symphony of Worship deur Wenna Terblanche
Worship musiek Deur Wenna Terblanche
Passie vir Jesus Bybelskool
2Â years, 2Â months ago
Saambid
Episode 3
Ons leer die belangrikheid van gebed en pas dit ook prakties toe deur saam te bid en voorbidding vir jou te doen.
Kunswerk deur Neil Breebaart van Art…
2Â years, 2Â months ago
Saambid
Episode 2
Ons bid saam. Ons leer weer hierdie week meer oor Gebed en Dan bid ons saam.
Wat word deur gebed bereik
Wat produseer gebed
Gebed en die Heilige Gee…
2Â years, 2Â months ago
Bly by My
Episode 4
Aangaande jou deur Channie Wessels
Hierdie episode deel Channie 'n
Persoonlike getuienis.
2Â years, 2Â months ago
Aangaande jou
Episode 3
Some say love, I know love
Wat is Jou waarde? Kyk jy met Jou eie oë, of God se oë. Moenie uitmis in die lewe nie. Weet Wie jy in Christus is en leef v…
2Â years, 3Â months ago
Aangaande jou
Episode 2
Hoe loop jy in Jou skoene, vrou en dogter van God?
Channie Wessels skryf weer 'n "heart warming" skrywe aan elke vrou.
2Â years, 3Â months ago
Saambid Dinsdae
Season 4 Episode 1
Ons leer meer waarom ons bid en pas dit ook prakties toe, waar ons vir mekaar bid en saam bid.
2Â years, 3Â months ago
Tasha gesels oor Jesus wat ons Pappa is
Season 1 Episode 5
Kuier saam waar Tasha gesels oor hoe Lief Jesus Sy kinders het
2Â years, 3Â months ago
Aangaande jou
Season 1 Episode 1
Aangaande jou - Wat is God se Hart aangaande jou.
Voorlesing uit die hart en pen van Channie Wessels
2Â years, 3Â months ago
Overcomers - Tweede Seisoen - Identiteit - Episode 3
Season 3 Episode 3
Anita gesels Verder oor ons Identiteit in Christus Jesus
Wie bepaal Jou waarde?
2Â years, 3Â months ago