Podcast Episodes
Back to Search
GuideMe- Ons pad na geestesgesondheid
Saam met Berader Este Marais van GuideMe Mental Wellness gesels ons oor geestesgesondheid, heelwording en persoonlike groei vanuit 'n Bybelse perspek…
7Â hours ago
Joernaal van 'n Oorwinnaar - Oorwinning oor 'n weeskindmentaliteit
Uit die tema van identiteit, kom fokus Anita op die Oorwinning oor 'n weeskindmentaliteit
1Â year ago
Alles Uniek Boekklub - Getuienis deur Rachel-Mari Ackermann
Rachel-Mari Ackermann deel met ons haar getuienis uit die boek, Net 'n komma, nie 'n punt nie.
Wat 'n getuienis vol inspirasie en hoop!
Ons vat hande s…
1Â year, 1Â month ago
Gevorm deur die Pottebakker - 'n Middernag Boodskap
Christelle van Kinna's Clay gesels met ons oor die die belangrikste gebeurtenis waarvoor ons gereed moet wees.
1Â year, 1Â month ago
Joernaal van 'n oorwinnaar
Ons gesels in hierdie aflewering met Anita en Didi oor Identiteit.
1Â year, 3Â months ago
Alles Uniek Boekklub
Audience of One en Koue Koffie Boeke gesels meer oor beskikbare boeke.
'n Getuienis word ook gedeel deur skrywer en illustreerder, Rachel-Mari, uit di…
1Â year, 3Â months ago
Alles Uniek Boekklub
Ons gesels met uitgewers, skrywers en boek verkopers.
Ons gesels met Elaine van Audience of One en leer meer oor waar Sy begin het in haar reis as uit…
1Â year, 4Â months ago
Gevorm deur die Pottebakker
Wat beteken dit wanneer die Here sĂŞ Hy is die Pottebakker en ons is die klei?
Christelle breek die detail van hierdie spesiale kunstegnieke oop, leer …
1Â year, 4Â months ago
Joernaal van 'n oorwinnaar
Joernaal van oorwinnaar bevat inhoud van mense Soos ek en jy, met goeie en slegte seisoene. Hoe hul daardeur gewerk het of steeds werk. Hul vertel va…
1Â year, 4Â months ago
Vuurdraers
Wat is Jou doel op aarde?
Stap saam in die lering oor hoe om 'n draer van Vuur en draer van krag te wees.
1Â year, 7Â months ago