Episode Details

Back to Episodes
Alles Uniek Boekklub - Getuienis deur Rachel-Mari Ackermann

Alles Uniek Boekklub - Getuienis deur Rachel-Mari Ackermann

Published 1 year, 1 month ago
Description

Rachel-Mari Ackermann deel met ons haar getuienis uit die boek, Net 'n komma, nie 'n punt nie.

Wat 'n getuienis vol inspirasie en hoop!

Ons vat hande saam vir hierdie program met Audience of One Media en Koue Koffie Boeke.

Luister saam en word opnuut herhinner dat Jou storie ook net 'n komma het en God nog nie klaar is met Jou storie nie.

Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us