Podcast Episodes
Back to Search
Vuurdraers
Wat is Jou doel op aarde?
Stap saam in die lering oor hoe om 'n draer van Vuur en draer van krag te wees.
1Â year, 10Â months ago
Profetiese Soene
Profetiese Soene deur Jessica van der Walt.
Die Woord van God is Soos Soene. Jessica gee Woord en verduidelik wat dit beteken as Sy praat van die Soen…
1Â year, 10Â months ago
Soen die Seun
Ons Gaan aan met Episode 3 rondom die Soene van God.
Hierdie week gesels Jessica vd Walt van Spirit Life School oor die tema: Soen die Seun
1Â year, 10Â months ago
Die Genade Soene van God
Jessica vd Walt van Spirit Life School gesels rondom die tema: Soene van God.
Hierdie aflewering Gaan meer oor die Genade Soene van God
Kosbaar wanneer…
1Â year, 11Â months ago
Verlore - deur Channie Wessels
Channie deel 'n brief uit 'n plek waar die Here haar weer kom wys het wat verlorenheid beteken.
1Â year, 11Â months ago
Die Soene van God
Jessica vd Walt van Spirit Life School kom leer ons meer oor die term" Die Soene van God"
1Â year, 11Â months ago
Mental Memorials
Season 1
Anita Overcomers gesels oor Mental Memorials waarna ons altyd na toe terug hardloop. Dis tyd om los te kom en aan te beweeg
2Â years ago
Aangaande Jou
Season 1
Wees 'n pynappel. Wees dit Wie God Jou geroep het om te wees en weet jy is uiters kosbaar vir God.
'n Skrywe deur Channie Wessels.
2Â years ago
Potgooi Getuienis
Season 1
Ongelooflike getuinenisse van mense wat weet niks is vir God ontmoontlik nie, God is altyd teenwoordig, daar is hoop vir elkeen en God is reg om met …
2Â years ago