Podcast Episodes

Back to Search
Vivienne Heath - Unmet Expectations
Vivienne Heath - Unmet Expectations

Then Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today …

2 weeks, 3 days ago

Short Long
View Episode
Johan Kriel oor sy Cops4Jesus planne
Johan Kriel oor sy Cops4Jesus planne

Johann Els gesels met Johan Kriel, veteraan SAPS lid wat in Februarie begin het met reëlings om Cops4Jesus, Crusade 2027 te loods waar ek aan en af d…

2 weeks, 3 days ago

Short Long
View Episode
Ds Janlu Kuyler Ps 3 Vertroue ten spyte van alles
Ds Janlu Kuyler Ps 3 Vertroue ten spyte van alles

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se g…

2 weeks, 3 days ago

Short Long
View Episode
Kalaharistories - Wanneer honger bid
Kalaharistories - Wanneer honger bid

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke s…

3 weeks, 1 day ago

Short Long
View Episode
Corné Badenhorst se Katrientjie bediening
Corné Badenhorst se Katrientjie bediening

Johann Els gesels met Corné Badenhorst oor haar Katrientjie bediening en oor haar getuienis en haar pad met Jesus deur onmoontlike gebrokenheid. Spek…

3 weeks, 1 day ago

Short Long
View Episode
Vanessa Potgieter se "Littetekens van Liefde"
Vanessa Potgieter se "Littetekens van Liefde"

Johann Els gesels met Vanessa Potgieter oor haar "Littetekens van Liefde". Spektrum Podcasts

3 weeks, 2 days ago

Short Long
View Episode
Huweliksfokus Hoe die geveg begin het #3
Huweliksfokus Hoe die geveg begin het #3

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die t…

3 weeks, 2 days ago

Short Long
View Episode
Jannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser - Nuusinsig

Dan het ons Jannie Pelser volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

3 weeks, 3 days ago

Short Long
View Episode
Marie Joubert oor Youversion in Afrikaans
Marie Joubert oor Youversion in Afrikaans

Johann Els gesels met Marie Joubert,’n Vennootskapsbestuurder by die YouVersion Suid-Afrika-tak, waar sy saam met kerke, bedienings, organisasies en …

3 weeks, 3 days ago

Short Long
View Episode
Ds Janlu Kuyler oor die Koning van die Konings
Ds Janlu Kuyler oor die Koning van die Konings

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 2 en hande…

3 weeks, 3 days ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us