Episode Details
Back to Episodes
Ds Janlu Kuyler oor die Koning van die Konings
Published 3 weeks, 3 days ago
Description
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 2 en handel oor Jesus wat die Koning van die konings is. Spektrum Podcasts