Episode Details
Back to Episodes
Huweliksfokus Hoe die geveg begin het #3
Published 3 weeks, 2 days ago
Description
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin? #3” Spektrum Podcasts