Podcast Episodes
Back to Search
Jannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
2 months, 3 weeks ago
Heila de Villiers - Wanneer die Gees Fluister
Johann Els gesels met Heila de Villiers. Sy het haar eerste boek geskryf. Dit is haar lewensverhaal met die naam “Wanneer die Gees Fluister” wat sy g…
2 months, 3 weeks ago
Ds Janlu Kuyler - Hou moed!
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 23 wa…
2 months, 3 weeks ago
Wynand du Preez - Moenie die Here vergeet nie
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Moet di…
3 months ago
Kalaharistories: Ankerpaal
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke s…
3 months ago
Henry du Plessis oor sy boek “My lewe in ‘n Hartklop"
Johann Els gesels met Henry du Plessis oor sy boek “My lewe in ‘n Hartklop” - Die boek is nie net ’n verhaal van siekte nie, maar ook van geloof, hoo…
3 months ago
Rick Moser - a Revelation of worship
Johann Els gesels met Rick Moser aangaande sy openbaring oor aanbidding, wat ook die tema van sy boek is. Spektrum Podcasts
3 months ago
Jannie Pelser Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
3 months ago
Petronel Fourie "Weet"
“Weet” se doel is om betroubare, maklik verstaanbare kennis vir leerders, ouers en onderwysers gratis beskikbaar te stel. Ons gaan vandag meer uitvin…
3 months ago
Ds Janlu Kuyler - Paulus praat net oor Jesus
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 22 oo…
3 months ago