Episode Details
Back to Episodes
Ds Janlu Kuyler - Hou moed!
Published 2 months, 3 weeks ago
Description
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 23 wat jou aanmoedig om moed te hou! Spektrum Podcasts