Podcast Episodes
Back to Search
Andie Steele Smith - King of Kings
We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today he celebrates his “King of Kings”. Spektrum Podcasts
3 months ago
Wynand du Preez - Wat is genoeg?
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Wat is …
3 months, 1 week ago
Kalaharistories: Opstal van Drome
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke s…
3 months, 1 week ago
Gateway News 8 Jul
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and to…
3 months, 1 week ago
Vivienne Heath - Godsightings
Vivienne Heath from Litenuf is blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today she explai…
3 months, 1 week ago
Letsie van der Bank oor die Radiokansel Damesoggend
met Letsie van der Bank oor die komende Damesoggend 21 Aug, by Casa de Social de Madeira waar jy ‘n afspraak het. Spektrum Podcasts
3 months, 1 week ago
Huweliksfokus: Pilare van die mannehart
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die t…
3 months, 1 week ago
Jannie Pelser Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
3 months, 1 week ago
Morkel Steyn - The whisper became a song
Johann Els gesels met Morkel Steyn. Hy het ‘n musiek bediening van profetiese woord en musiek wat hy al vir 13 jaar doen. Nou wil hy dit wyer vat met…
3 months, 1 week ago
Ds Janlu Kuyler - Daar is geen toeval nie
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 22 oo…
3 months, 1 week ago