Podcast Episodes
Back to Search
8 Jan 2013
Anna Neethling-Pohl en Marius Weyers lees gedigte van Eugene Marais.
13 years, 8 months ago
1 Jan 2013
Vanaand luister ons na toonsettings van Afrikaanse gedigte. Daar is onder meer verse van Breyten Breytenbach, Petra Muller, N.P. van Wyk Louw, Ingrid…
13 years, 8 months ago
18 Dec 2012
Verse wat vanjaar die meeste reaksie uitgelok het, word voorgelees.
13 years, 9 months ago
18 Dec 2012
Verse wat vanjaar die meeste reaksie uitgelok het, word voorgelees.
13 years, 9 months ago
11 Dec 2012
Daniel Hugo lees verse uit Hennie Aucamp se bundel TEEN DIE LIG.
13 years, 9 months ago
4 Dec 2012
Juanita Swanepoel lees verse oor beleë liefde.
13 years, 9 months ago
27 Nov 2012
Libby Daniels lees verse van Rika Cilliers.
13 years, 9 months ago
20 Nov 2012
Joanie Combrinck lees gedigte van Antjie Krog wat onlangs 60 jaar oud geword het.
13 years, 10 months ago
13 Nov 2012
Annelise Wiid lees gedigte wat voorgestel is deur die joernalis Neels Jackson.
13 years, 10 months ago