Podcast Episodes
Back to Search
17 Feb 2015
Margot Luyt lees verse van Elisabeth Eybers wat sy in Nederland, oor Suid-Afrika geskryf het.
11 years, 7 months ago
10 Feb 2015
Frieda van den Heever en Chris van Niekerk lees liefdesgedigte vir Valentynsdag.
11 years, 7 months ago
3 Feb 2015
Chris van Niekerk lees verse van Eugene Marais.
11 years, 7 months ago
13 Jan 2015
Joanie Combrinck lees verse van die Herzogpryswnner Ina Rousseau.
11 years, 8 months ago
6 Jan 2015
Wessel Pretorius lees nege van sy gunsteling verse.
11 years, 8 months ago
25 Dec 2014
Marcel van Heerden, Joanie Combrinck en Zenobia Kloppers lees verse oor Christus se geboorte. Die program is saamgestel deur Bernard Odendaal.
11 years, 9 months ago
16 Dec 2014
Stian Bam lees gedigte voor uit Hennie Aucamp se digbundels TEEN DIE LIG en VLAMSALMANDER.
11 years, 9 months ago