Podcast Episodes
Back to Search
10 Feb 2015
Frieda van den Heever en Chris van Niekerk lees liefdesgedigte vir Valentynsdag.
11 years ago
3 Feb 2015
Chris van Niekerk lees verse van Eugene Marais.
11 years, 1 month ago
13 Jan 2015
Joanie Combrinck lees verse van die Herzogpryswnner Ina Rousseau.
11 years, 1 month ago
6 Jan 2015
Wessel Pretorius lees nege van sy gunsteling verse.
11 years, 1 month ago
25 Dec 2014
Marcel van Heerden, Joanie Combrinck en Zenobia Kloppers lees verse oor Christus se geboorte. Die program is saamgestel deur Bernard Odendaal.
11 years, 2 months ago
16 Dec 2014
Stian Bam lees gedigte voor uit Hennie Aucamp se digbundels TEEN DIE LIG en VLAMSALMANDER.
11 years, 2 months ago
9 Dec 2014
Marcel van Heerden lees verse uit Daniel Hugo se bundel DIE PANORAMA IN MY TRUSPIEËL.
11 years, 2 months ago