Episode Details

Back to Episodes
SA ROSYNTJIEBEDRYF GAAN VAN KRAG TOT KRAG- April 2022 - Translate to English

SA ROSYNTJIEBEDRYF GAAN VAN KRAG TOT KRAG- April 2022 - Translate to English

Published 4 years, 6 months ago
Description
Daar is bykans 1 100 rosyntjieprodusente en sewe hoofverwerkers en -verpakkers in die land. Produksie geskied hoofsaaklik in die Oranjeriviergebied in die Noord-Kaap en sorg vir minstens 90% van die gesamentlike jaarlikse produksie, terwyl die Olifantsriviergebied in die Wes-Kaap vir die oorblywende 10% sorg. Die Noord-Kaap is prominent en waterbesproeiing uit die Oranjerivier is heeljaar beskikbaar terwyl die warm, droë klimaat taamlik stabiel is. Die omgewing is daarom ideaal vir druiwe en sondroging, wat die mees algemene metode is om druiwe te droog omdat dit vinniger en goedkoper is.

--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message

Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us