Episode Details
Back to Episodes
Twee jagluiperds wat onlangs by die Etosha Heights Privaatreservaat Suid van Etosha Nasionale Park is steeds in die nuus.
Published 4 years, 6 months ago
Description
Die koalisie van twee mannetjies het Noord beweeg en blyk om baie goed in die park aan te pas wat ook goeie nuus is vir die genetika van die bedreigde spesie in daardie gebied. Professor Morgan Hauptfleisch, die hoof van Nust se Biodviersiteits Navorsingsentrum het die jongste oor die twee katte.--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message
Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.