Episode Details

Back to Episodes
Die bekende landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, -Die kwessie rondom voldoende koring voorsiening bly in die nuus.

Die bekende landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, -Die kwessie rondom voldoende koring voorsiening bly in die nuus.

Published 4 years, 6 months ago
Description
Daar is volgens sommige menings, ‘n daadwerklike risiko vir hongersnood. Daar is reeds 800 miljoen mense wêreldwyd wat honger ly en die oorlog in Oos-Europa sal dié stand van sake vererger en talle lande maak 100 persent staat op Rusland en die Oekraïne vir koring. Die bekende landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, het sy reaksie so verwoord …

--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message

Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us