Episode Details

Back to Episodes
Styging in kunsmispryse gaan impak op vrugte- en groentepryse hê

Styging in kunsmispryse gaan impak op vrugte- en groentepryse hê

Published 4 years, 6 months ago
Description
Internasionale kunsmispryse het sedert die begin van die jaar skerp gestyg as gevolg van die inval in die Oekraïne. Kunsmis-koste is gewoonlik tussen 30 persent en 50 persent van totale produksiekoste na gelang van die oes, wat die prysstygings ‘n beduidende impak maak op winsgewendheid van plaaslike boere.

--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message

Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us