Episode Details
Back to Episodes
Voorskou - Almal Spook Op Uniondale Behalwe Die Spook
Description
Welkom terug my vriend en vriendin. Baie dankie vir jou gereelde luister na my Podgooi - Vertel Dit Net So - en dis ook wat ek probeer doen. Soos jy alreeds agter gekom het probeer ek kort storie te gee oor dorpe in ons land, en daar is sommer nog baie om te kom. Ek probeer ook die stories te plaas binne die kleurling of bruin gemeenskappe. Ons is 'n gemeenskap wat die kwinkslae het, die byname het en die komiese raak sien en hoor. Hierdie derde reeks het niks met spoke te doen nie, altans so dink ek, jy moet maar self luister.
Indien jy wil deel neem is jy meer as welkom om die knoppie op die podgooiblad te gebruik om my 'n boodskap te stuur of jy kan my 'n whatsapp stuur om te se waar jy luister (+27 715233660) of 'n epos by fritzfaro7@gmail.com. Baie dankie en groete.