Episode Details
Back to Episodes
Klasie Kouter se Casino en Geselskapsentrum
Season 2
Episode 6
Published 4 days, 1 hour ago
Description
Klasie Kouter het 'n plan, of so het hy gedog. Hy reel toe 'n gemeenskapsvergadering in die kerksaal. Dit was goed beplan en die saal was vol want sien op Koekenaap kom mense graag vergadering toe as daar iets is waaroor hulle kan skinder. Die vergadering het goed verloop en vrae was gevra. Die belangstelling was hoog en almal wou weet wat die geselskapsentrum gaan behels. Maar dan breek die veragdering uit in 'n skree-kompetisie....Kerneels sal die storie beter kan vertel.