Episode Details
Back to Episodes
Rugby By Die Sportgronde
Season 2
Episode 5
Published 4 days, 22 hours ago
Description
Die wedstryd van die jaar het begin. Proponent Evangelis Kerneels Baster was gevra om skeidsregter te wees omdat hy kwansuis die eerbaarste en eerlikste op Koekenaap en Lutzville is. Maar teen 2 uur is albei spanne in rep en roer. Van hulle is by die drankwinkel waar daar n skynbare "voorbereidingsritueel" aan die gang was. Teen 3 uur toe die fluite blaas hol daar 'n skaap op die veld...Laat Kerneels maar verder vertel!