Episode Details
Back to Episodes
Die Een Arm Rower en Klasie se Skynbare Heengaan
Season 2
Episode 2
Published 1 week ago
Description
Kerneels Baster is die proponent evangelis op die dorp. Hy het sy hande vol met die gebeure onder sy lidmate. Van suster Ous se meeluister en oorpratery tot broer Klasie se amperse heengaan, is daar nout 'n oomblik van stilte in Koekenaap nie, behalwe toe evangelis Kerneels Baster nie weet wat om vir Jan Dohner te se nie. Maar voor ek die aap uit die moulaat, moet jy maar luister. Ons praat weer.