Episode Details

Back to Episodes
Die Palms van Koekenaap - Voorskou

Die Palms van Koekenaap - Voorskou

Season 2 Published 1 week, 4 days ago
Description

Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode!

Ja nee ons is op pad na koekenaap. Ons gaan ry al langs die N7 tot daar waar ons die R363 gaan neem. Die Evangelis Kerneels Baster wag daar vir ons. En so gaan ons weer die biskuit uithaal, 'n beker koffie maak en die dinge op Koekenaap-Lutzville van nader bekyk. Ry saam!

Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us