Episode Details
Back to Episodes
Janlu Kuyler - In alles is Hy met jou
Published 2 days, 20 hours ago
Description
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 5, en hoe die Here met jou is, deur alles. Spektrum Podcasts