Episode Details
Back to Episodes
Kalaharistories - Liefde wat wag
Published 21 hours ago
Description
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Liefde wat wag” uit Gen 29:20. Spektrum Podcasts