Episode Details
Back to Episodes
Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het #4
Published 2 weeks, 2 days ago
Description
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin? #4” Spektrum Podcasts