Episode Details
Back to Episodes
Ds Janlu Kuyler - Wees anders
Published 1 month ago
Description
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 1 met die tema: Wees anders Spektrum Podcasts