Episode Details

Back to Episodes
Jesus skryf Rekord eksamen saam met Semine Bosch.

Jesus skryf Rekord eksamen saam met Semine Bosch.

Published 4 weeks, 1 day ago
Description
Dan is ons nogsteeds hard aan die werk aan ons Pennesakkie projek, en omdat ons matrieks aan die eksamen skryf is, moes die onderhoud opgeneem word toe die matriek beskikbaar was. So Janine gesels met Semine Bosch oor die huidige Rekord eksamens en die stress wat hulle beleef en die Here in dit alles. Spektrum Podcasts
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us