Episode Details

Back to Episodes
Kalaharistories: Genadekraal

Kalaharistories: Genadekraal

Published 4 weeks, 1 day ago
Description
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Genadekraal” uit Psalm 19:8-11. Spektrum Podcasts
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us