Episode Details
Back to Episodes
Wynand du Preez - Dis jou voorreg om te mag gee
Published 4 weeks, 1 day ago
Description
Ons het 'n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit word aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Dis jou voorreg om te mag gee” uit 1 Kron 29:10. Spektrum Podcasts