Episode Details

Back to Episodes
Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering

Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering

Published 1 month, 1 week ago
Description
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig. Spektrum Podcasts
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us