Episode Details

Back to Episodes
Deirdre Steenekamp oor eksamenstress vir kinders op die spektrum

Deirdre Steenekamp oor eksamenstress vir kinders op die spektrum

Published 1 month, 1 week ago
Description
Na aanleiding van ons Pennesakkie projek, is ons oog op die oomblik op skole. Daarom praat ons met Deirdre Steenkamp van Hillside Akademie oor kinders op die sprektrum en oor hoe hulle eksamen en skool stress beleef en hanteer. Spektrum Podcasts
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us