Episode Details
Back to Episodes
Kalaharistories: swaarkry se vlaktes
Published 2 months, 1 week ago
Description
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Swaarkry se vlaktes” uit Ps 18:30 en 2 Sam 22:31 Spektrum Podcasts