Episode Details
Back to Episodes
Wynand du Preez - Sy krag gee die deurslag
Published 2 months, 2 weeks ago
Description
Ons het 'n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Sy krag gee die deurslag” uit Fil 4:13 Spektrum Podcasts