Episode Details

Back to Episodes
Pitch Your Business - Jorrie Jordaan an Electrical and Solar

Pitch Your Business - Jorrie Jordaan an Electrical and Solar

Published 2 months, 3 weeks ago
Description
Terwyl die Pitch Your Business (PYB)-kompetisie sy volgende fase betree op pad na die eindronde, gesels ons met van die Top 20-deelnemers om meer te hoor oor hul entrepreneursreis, die lesse wat hulle geleer het en hoe die kompetisie gehelp het om hul sake-ondernemings te ontwikkel. Ian (Jorrie) Jordaan van Electrical and Solar vertel ons meer. Spektrum Podcasts
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us