Episode Details
Back to Episodes
Spektrum: Olieprys styg verder, kommer oor brandstofprys en rentekoerse
Published 4 weeks, 1 day ago
Description
20 Julie 2026: Die ombud van die Onafhanklike Direktoraat teen Korrupsie ondersoek klagtes teen verskeie senior amptenare van dié instelling. Die prys van Brent-ruolie steek die kerf van $90 per vat verby. Koejawelproduksie bly onder druk.
.