Episode Details

Back to Episodes
Jaco Strydom gesels met Frikkie Coetzee

Jaco Strydom gesels met Frikkie Coetzee

Episode 111 Published 1 day, 18 hours ago
Description

"Die groot gevaar is dat ons vandag wil onttrek en terugtrek en bedreig voel, terwyl die liefde van die Here ons juis oor grense vat. Wanneer ons oor grense beweeg, buite ons gemaksone, ontdek ons ’n nuwe wêreld saam met die Here . . ."

Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode

 

Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

 

Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us