Episode Details
Back to Episodes
Spektrum: Ebolavirus versprei na ander provinsies in DRK
Published 1 month ago
Description
16 Julie 2026: Dit is dag twee van president Cyril Ramaphosa se hofaansoek om die Parlement se proses te keer om hom in ʼn staat van beskuldiging te plaas. Die Ebolavirus versprei na ander provinsies in die Demokratiese Republiek die Kongo. Die gereelde herroeping van motors laat moeilike vrae ontstaan.