Episode Details
Back to Episodes
Muller Craucamp oor Kersfees in Augustus
Published 3 months, 2 weeks ago
Description
Johann Els gesels met Muller Craucamp oor Kersfees in Augustus wat in samewerking met Radiokansel Vrydag 28Aug.2026 @19:00 in die ouditorium van UniteCity (Kameeldrift, Pretoria) aangebied word, deels as viering van Radiokansel se 45ste verjaarsdag. Spektrum Podcasts