Episode Details
Back to Episodes
Ds Janlu Kuyler - Hoe lyk jou geloofsgemeenskap?
Published 3 months, 2 weeks ago
Description
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 21 met sy vraag: Hoe gaan dit met jou geloofsgemeenskap? Spektrum Podcasts