Episode Details
Back to Episodes
Die wenners van die 2021 Young Agri Writers-kompetisie is bekend. Agri News Net bied dit aan in samewerking met Hollard Agri en farmingportal.co.za.
Published 4 years, 10 months ago
Description
Skrywers jonger as 28 kan deelneem en die doel van die kompetisie is om landbou joernaliste te ontwikkel. Karen Truter was derde met haar " AGRICULTURE: WHO ARE YOU RAISING TO REPLACE YOU? artikel.--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message
Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.