Episode Details
Back to Episodes
Jaco Strydom gesels met Santie en Henry Tyrer
Episode 109
Published 2 months ago
Description
“Ja, so ons doen maar sulke goeters,” sê Santie Tyrer en lig haar skouers.
Sy vertel van ’n vrou wie se man onlangs oorlede is: “Dit was ’n reënerige Dinsdag, en dis koud en die vrou is soos amper in ’n trans . . . jy weet. Maar dis maar hoe sy is. Om te oorleef. Want haar man het haar vreeslik . . "
Hoop op wiele!
ministryonwheelsnelspruit@gmail.com