Episode Details

Back to Episodes
Biobrandstof-bedryf kan reuse verskil aan graan- en suikerrietbedrywe maak

Biobrandstof-bedryf kan reuse verskil aan graan- en suikerrietbedrywe maak

Published 17 hours ago
Description
Die onafhanklike landbou-ekonoom, prof. Johan Willemse, verduidelik hoekom dit belangrik is om die biobrandstofbedryf in Suid-Afrika weer aan die gang te kry. Volg RSG Geldsake op Twitter
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us